Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


9/26/2013

Gevulde swart vye

Sny ⅓ af van die bokant van die vy en skep van die vleis uit – so 2 cm diep.
Vul die holte met 'n mengsel van mascarpone en versnipperde grasuie.

Bedien dit as 'n happie of saam met gebraaide vleis.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.



(foto Dana Moos)

No comments :

Post a Comment