Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/22/2013

Piekelbeet

20 klein beetjies
1 liter water
10 mℓ sout

Vir die sous het jy nodig:

250 mℓ asyn
60 mℓ water
60 mℓ suiker
1 naeltjie

Berei die beet volgens dié resep.

Sny die gaar beet in dun skywe en plaas dit in 'n glasbak.

Berei die sous deur al die bestanddele tot kookpunt te bring. Laat dit dan vir 'n uur staan voor jy die oor die beet gooi en bedien.

No comments :

Post a Comment