Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/05/2013

Pasta met roket en pietersielie

Besluit self oor die hoeveelhede vir hierdie vars groen gesonde pasta.

pasta, gekook volgens die aanwysings op die verpakking
knoffelhuisie, fyngedruk
vars roket
vars gekapte pietersielie
olyfolie
vars gerasperde parmesaan

Bedien die pasta warm. Strooi parmesaan oor, gevolg deur die bronkors en pietersielie. Laastens sprinkel jy 'n bietjie olyfolie oor.

No comments :

Post a Comment