Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/02/2014

Bruingebraaide witloof

Bedek jou witloof met kookwater. Voeg by sout en 'n knoets botter. Kook dit vir 5 minute.
Draai die hitte af en kook dit stadig met die deksel op vir 15 minute.

Dreineer die witloof in 'n vergiettes en rol dan in meel.
Braai dit bruin in botter in 'n pan.

No comments :

Post a Comment