Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/03/2014

Aan tafel by Knorhoek: Riana Scheepers – Ete met Vallei van melk en heuning

Dis geen blote byeenbring van ’n opwindende versameling resepte uit Riana Scheepers se kombuis en kontrei nie, maar ’n kuierboek, geselsboek, organiese leefstylboek – en veral ’n boek met die oorvloed van eenvoud.

Vallei van melk en heuning

Riana beheks jou met woorde as sy vertel van die wondere uit haar toortuin!

12 Maart 12:30 | Towerbosch Aardkombuis, Stellenbosch | 120 minute | R220


Word betower deur gewilde Afrikaanse skrywers en 'n voortreflike driegang-ete by Knorhoek se Towerbosch Aardkombuis met sy kwinksinnige ouwêreldse interieur en gasvryheid – net die plek vir magiese gesprekke. Twee glase wyn is ingesluit. Koop gerus landgoedwyn en getekende boeke van die skrywers. Vir ʼn vegetariese opsie, skakel 021 865 2958 vooraf.

Woordfees 2014

No comments :

Post a Comment