’n Fellini-geïnspireerde gedekte tafel, ’n
driegang maaltyd met gesertifiseerde Karoo-
lam as ’n hoofbestanddeel van een van die
gange, voorberei deur plaaslike restaurante
en van die bekende Kokkedoor-deelnemers
en slegs ’n hanetree vanaf die feeskern.
Dit,
’n intieme atmosfeer en ’n feestelike kuier
onder die Karoo sterrehemel saam met
glanspersoonlikhede wag op jou.
Kaartjies: R 250
Plek: Baron van Reedestraat, Oudtshoorn
Datum: 2 April 2014, 18:30
KKNK 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment