Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/28/2014

Koningklipvis en eiervrug

Dié kombinasie mag dalk vreemd lyk, maar dit smaak vorentoe.

Jy het nodig:
koningklipfilette
skywe eiervrug
olyfolie
’n skeut suurlemoensap
fyngekapte knoffel
’n paar takkies tiemie
gekapte dille
sout
peper

Pak die filette in ’n bak en bedek dit met die skywe eiervrug.
Meng die res van die bestanddele saam en gooi dit oor die vis en eiervrug. Sit ’n deksel op en plaas in die yskas om te marineer vir ten minste 30 minute.

Pak die vis met die eiervrug uit in ’n oondbak en plaas dit onder die oondrooster vir so 20 minute.

No comments :

Post a Comment