500 mℓ bruinsous
30 mℓ olyfolie
2 salotte, fyngekap
100 mℓ droë witwyn
6 sampioene, fyngekap
1 lourierblaar
1 takkie tiemie
Verhit die olie in ’n souspan en braai die salotte tot dit begin deurskynend lyk.
Voeg die res van die bestanddele by en prut stadig vir 20 minute.
Verwyder die lourierblaar en tiemie net voor jy dit bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment