Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/27/2015

Artisjok met kaas

Dit is ’n heerlike gereg, maar daarvoor moet jy die skoonmaak van die artisjok trotseer. Jy kan geblikte artisjok-harte gebruik, maar dit is nie dieselfde nie.

Wanneer jy die artisjokke klaar gekook het plaas jy dit terug in die leë kastrol waarin jy ’n klont botter laat smelt het. Stip ook die artisjok oraloor met botter. Bo-op die artisjok plaas jy ’n hand vol gerasperde parmesaan kaas. Plaas die kastrol se deksel op en laat dit oor lae hitte stoom tot die kaas gesmelt het.

No comments :

Post a Comment