Koop vir jou skoongemaakte engelvis met die vel nog aan die een kant.
Plaas die vis met velkant na onder in ’n oondbak en gooi bietjie suurlemoensap oor en stip met botter.
Bak by 180°C vir 8 minute.
Volg die resep om ertjies te kook en druk dit dan effens fyn.
Roer ’n lepel vol mascarpone saam met die ertjies.
Bedien die vis en ertjies saam met aartappels.
'n Paar heel ertjies maak 'n mooi garnering.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment