Perske flambé volg dieselfde resep as vir gestoofde perskes in brandewynstroop. Jy laat egter nie die perskes afkoel nadat jy die stroop oorgegooi het nie. Dit moet warm bly. Die bak waarin die perskes is, moet redelik diep wees. Die perskes moet so halfpad lê in die bak.
Verhit ’n glas brandewyn in ’n souspan. Wanneer dit lekker warm is gooi jy dit oor die perskes en steek dit aan met ’n vuurhoutjie.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment