Kook die macaroni volgens die verpakking se instruksies in soutwater.
Dreineer die macaroni en laat dit afkoel.
Sny die macaroni op in kleiner stukkies en gooi dit in ’n sop van jou keuse (byvoorbeeld consommé). Klits twee eiergele by terwyl jy die sop bygooi.
Rasper parmesaan oor voor jy dit bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
4/25/2018
Macaroni sop met parmesaan / Macaroni suppe mit parmesan kase
Sleutelwoorde:
Duits
,
Sop
,
Vegetaries
,
Voorgereg
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment