Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/21/2020

Preie, op die Franse manier / French Leeks

Jy het gekookte preie nodig. Laat dit goed dreineer.

Plaas nou die preie in ’n kastrol met ’n klont botter, sout en peper, ’n knypie neutmuskaat en ’n teelepeltjie suurlemoensap.
Maak alles goed saam warm en bedien.


No comments :

Post a comment