Kook 250 g gort in 750 mℓ bouillon tot sag.
Meng dieselfde hoeveelheid hoendersop (resep 2) by en kook stadig tot alles kokend warm is.
Bedien met die opgesnyde witvleis van die hoender wat jy vir die hoendersop gebruik het.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment