Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/30/2011

Potage d’Artois

Potage d’Artois (d’Artois-sop) is vernoem na koning Charles X van Frankryk.

Berei boontjiesop voor.

Intussen sny jy jou gunsteling groente baie fyn op.
Braai dit in botter tot sag.
Meng by die boontjiesop.

Sprinkel vars, fyngekapte kerwel oor die sop voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment