Berei ’n velouté sous voor (1½ keer die resep) en voeg agterna nog 500 mℓ hoenderaftreksel (resep 2) by.
Kook die sous af tot dit met die helfte verminder het.
Voeg nou 375 mℓ room by en kook nog af tot daar net ongeveer 625 mℓ sous oor is.
Verwyder die sous van die hitte en roer 50 g botter by.
Gooi die sous deur ’n fyn sif en hou warm tot wanneer jy dit gebruik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment