Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/23/2011

Geposjeerde kabeljou

Daar is baie mense wat glo dat jy nie kabeljou in court-bouillon posjeer nie. Jy bedek die skoongemaakte vis met koue water en verhit dit tot kookpunt. Alles wat na bo dryf skep jy af. Wanneer dit kook draai jy die plaat af en laat dit prut vir 15 minute. Haal dan uit en dreineer voor jy dit bedien.

Bedien dit met aartappels en 'n witsous waarby jy gekapte pietersielie gemeng het.

2 comments :

  1. Anonymous1/12/11 19:45

    Baie dankie vir Kookkuns se nuusbriewe wat ek baie geniet.
    Kan iemand asb my laat weet hoeveel druppels Bitters word in 'n Rock shandy gegooi?
    altiewillers@gmail.com

    ReplyDelete
  2. Anonymous2/12/11 10:20

    2 tot 3 druppels

    ReplyDelete