'n hand vol dille, baie fyn gekap
sout en varsgemaalde peper
suurlemoensap
olyfolie
Ryg die calamari op die sosatiestokkies. Indien jy houtstokkies gebruik moet jy dit vooraf in water laat lê sodat dit nie aan die brandslaan nie.
Geur die calamari met die res van die bestanddele.
Plaas die sosaties onder 'n oondrooster by 230°C vir 2 minute aan elke kant. Jy kan die calamari ook braai.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment