Dreineer die uie en laat dit afkoel.
Neem nou 'n skerp mes en verwyder die kern van elke ui. Behou die kern vir 'n ander resep. Mens het altyd uie nodig in die kombuis.
Terwyl die uie kook knip jy 250 g spek in blokkies.
Braai die spek liggies. Gooi bietjie oorskiet hoender, ham of kalfsvleis by wat jy versnipper het.
Roer 5 mℓ gekapte salot, 5 mℓ gekapte tarragon, 5 mℓ gekapte pietersielie en 'n fyngedrukte knoffelhuisie by.
Roer nou 250 mℓ broodkrummels by en verwyder van die hitte.
Roer nou 2 eiergele en 30 mℓ versnipperde sampioene by.

Vul die uie met die mengsel.
Laat die uie regop staan op 'n gesmeerde bakplaat en bak by 200°C vir 30 minute.
No comments :
Post a Comment