Ek het die resep vir bronkorsslaai op Kookkuns probeer en dis heerlik. Hier is 'n resep vir 'n heerlike toebroodjie met bronkors (watercress):
Ek neem lekker witbrood, smeer dit dik met botter en sit dan skywe komkommer daarop, wat ek afwissel met bronkors. Nog 'n sny witbrood om dit toe te maak. Hemels!
(foto Lynn Gardner)
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
7/28/2013
Bronkors en komkommer toebroodjie / Rocket and Cucumber Sandwich
Sleutelwoorde:
Brood
,
Peuselhappie
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment