Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/27/2014

Hoendermarinade

60 mℓ sojasous
45 mℓ esdoringstroop
die sap en gerasperde skil van 'n groot pomelo

Meng al die bestanddele en laat die hoender hierin lê voor jy dit gebruik.


(foto Stefan van der Straeten)

No comments :

Post a Comment