Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/25/2011

Kersfees se hoender- / kalkoenslaai

Hier is 'n ligte ete (of slaai) wat jy kan maak met al die oorblywende hoender / kalkoen van julle Kersete.

Maak die gaar hoendervleis fyn. Sny daarby mango (veselperske) en gooi 'n handvol pekanneute by. Meng met 'n verskeidenheid slaaiblare en drup jou gunsteling slaaisous oor.

Voila!

No comments :

Post a Comment