Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/31/2012

Ravigote-sous / Sauce ravigote

Ravigote is die Franse naam vir 'n kombinasie van kruie. Die sous is veral geskik vir gekookte vleis, hoender, vis, skaapkop en groente.

Jy kan enige kruie gebruik. Die Franse verkies tarragon en kerwel.

BESTANDDELE
http://www.kookkuns.com/2011/01/vinaigrette.html
1 teelepel ingelegde kappertjiesaad
1 teelepel salotte of stingeluie, fyngekap
1 eetlepel gesnipperde, vars tarragon
1 eetlepel gesnipperde, vars kerwel

STAPPE
Roer aldie bestanddele bymekaar en proe vir sout en peper.


No comments :

Post a Comment