Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/01/2012

Kaasomelet / Omelette au fromage

Om 'n kaasomelet te maak gebruik jy die basiese resep vir 'n omelet. Wanneer jy die eiers klaar geklits het voeg jy kaas by. Probeer een van die volgende:

30 ml gerasperde parmesaan

of

30 ml gerasperde cheddar

of

Plaas blokkies Gruyère op die omelet voor jy dit vou.

No comments :

Post a Comment