Sny gekookte rape in die helfte en sny ’n stukkie van die onderste gedeelte af sodat dit regop staan.
Skraap die binneste van elke helfte uit en vul dit met gekookte ertjies, gekookte wortels en gekookte beet wat in klein stukkies gesny is. Gebruik gerus enige vulsel, selfs raap purée.
Plaas dit versigtig in bouillon en kook tot alles verhit is.
Bedien dadelik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment