Wanneer 'n resep aandui dat 'n eier se geel en wit geskei word sit jy gewoonlik met res en weet nie wat om daarmee te maak nie.
Oorskiet-eiergele kan gebruik word vir vla, ryk tertdeeg, mayonnaise of roereiers.
Jy kan eiergele tot 2 dae in die yskas hou deur dit te berg in 'n fles met 'n deksel saam met 'n knippie sout.
Eierwitte kan tot 3 weke hou in die yskas in 'n fles met 'n deksel.
Jy kan eierwitte gebruik vir meringues of vir wit roereier.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment