Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/29/2011

Pasta en wyn

Kies jou wyn om jou pasta te komplimenteer. Die volgende kombinasies is normaalweg goed:

Carbonara, alfredo of meeste ryk, romerige souse: chardonnay.

Vir ’n ryk sampioensous kan jy egter chardonnay of pinot noir gebruik.

Macaroni en kaas: chenin blanc of semillon.

Napolitana: sauvignon blanc.

Ravioli met vleis: pinot noir.

Ravioli met groente: chenin blanc.

Spaghetti bolognaise: shiraz of merlot.



(foto Ruud Raats)

No comments :

Post a Comment