Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/06/2013

Springbokke en Italië vir ete

Met die Springbokke wat Italië nou pak word dit weer tyd om jou vriende te nooi vir 'n wedstryd.
As jy hulle wil beïndruk spit jy 'n hoender of maak 'n pasta. Dan kies jy vir jou 'n Italiaanse speler en sit sy naam agter “Hoender” of “Pasta”. Hier is 'n paar voorbeelde en sommer resepte daarvoor:

Hoender Castrogiovanni
Pasta Cittadini
Pasta Rizzo
Hoender Ghiraldini
Pasta Manici
Hoender Bortolami
Hoender Pavanello
Pasta Furno
Hoender Barbieri
Hoender Pavanello
Hoender Minto
Hoender Zanni
Hoender Parisse
Hoender Canale

Klink indrukwekkend nè? Moet nou net nie per ongeluk Tobias Botes se naam gebruik nie.

No comments :

Post a Comment