Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/30/2008

Wenke F

WENKE A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Fles

Wanneer jy warm vloeistof in 'n fles gooi, plaas 'n mes in die fles om te voorkom dat dit bars.

Fudge

As jy fudge of toffie lekkers maak, giet die warm mengsel in platiek ysbakkies wat jy vooraf met margarien gesmeer het.

Fynaartappels

'n Knippie bakpoeier op fynaartappels maak dit lig en sag.

No comments :

Post a Comment