WENKE A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Jellie
Kry jellie maklik uit die vorm deur dit vir 'n paar sekondes in kookwater te hou.
As jy weer jellie maak, gebruik Gemmerlin (Ginger Ale) in plaas van water. Dit gee die jellie 'n ekstra vonkel-smaak.
Gooi aangemaakte jellie in 'n ysblokkiepan. Sodra dit ferm is, dien dit met vla op.
Gooi 'n klein bietjie koeksoda of suurlemoensap by om jellie vinniger te laat stol.
Jogurt
Jy kan karringmelk of suurroom as plaasvervanger vir jogurt gebruik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment