- Xavier
- ’n Romerige Franse sop wat verdik is met araroet of rysmeel en garneer is met hoender.
- xilitol
- ’n Natuurlike versoeter wat afkomstig is van xilose, wat in sekere plante voorkom.
Wynwoordeboek
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment