Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.


Bees | Braai | Brood | Bier | Drankies | Eend | Eier | Fisant | Gans | Groente | Haas | Hoender | Inlê | Kaas | Kalf | Kalkoen | Koek | Koekies | Konyn | Krokodil | Lam | Nagereg | Pasta | Patrys | Rys | Seekos | Skaap | Slaai | Sop | Souse | Tarentaal | Vark | Vegetaries | Vis | Vleis | Vrug | Volstruis | Wild

Ontbyt | Peuselhappie | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Bykos | Slaai | Nagereg | Drankies | Wyn

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

Suid-Afrikaans | Amerikaans | Argentyns | Brasiliaans | Chinees | Duits | Egipties | Engels | Frans | Grieks | Hongaars | Indies | Indonesies | Israelies | Italiaans | Japanees | Joods | Kameroens | Kanadees | Karibies | Kongolees | Koreaans | Kreools | Kubaans | Libanees | Libies | Maleisies | Maltese | Marokkaans | Mexikaans | Mosambieks | Nederlands | Nigeries | Noorweegs | Oostenryks | Persies | Peruaans | Pools | Portugees | Puerto Ricaans | Russies | Skots | Spaans | Sweeds | Switsers | Thai | Turks | Viëtnamees | Vlaams | Wallies
| Wes-Indies


7/02/2008

Indeks Y

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

youngbessie
’n Soort braam met ’n groot, soet, swartrooi bessie.

Youvetsi
Youvetsi is 'n tradisionele Griekse vleisbredie met bees of lam.

ys
Water in ’n vaste toestand.

ysbeen
’n Vleisstuk uit die boud.

yskas
'n Kas waarin bederfbare produkte koel gehou word. Ook genoem koelkas.

Yskaskoekies
Koekies waarvan die deeg eers in die yskas of vrieskas gehou is voor dit gebak word.

yskelder
’n Kelder waarin ys bewaar word.

yskis
’n Kis met ys waarin bederfbare produkte bewaar word.

ysmasjien
’n Masjien om mee ys te maak.

yssak
’n Sak gevul met ys.

ystee
’n Afgekoelde, versoete tee. Soms word dit met kruie of vrugte gegeur. Dit word soms ook oor ysblokkies bedien.

ystervark
’n Knaagdier wat oor die agterlyf en stert met skerp penne bedek is. Die woord word ook gebruik vir ’n blokkie sponskoekwat in sjokolade gedoop en met klapper bestrooi is.




Wynwoordeboek

No comments :

Post a Comment